Made with Xara Web Designer Posbus 52980 Dorandia 0188 email: spdw@webmail.co.za faks:  086 658 4751  Die Voortrekkers Transvaal Baie welkom op die tuisblad van Sentraal Penkop en Drawwertjie Waterwerkkamp - 2010 Sentraal Penkop en Drawwertjie Waterwerkkamp (SPDW) is ‘n gebiedskamp van Die Voortrekkers Transvaal. Dit is ‘n Waterwerkkamp vir Penkoppe en Drawwertjies wat een maal per jaar aangebied word. Die doel van SPD Waterwerkkamp is om aan ons Penkoppe en Drawwertjies die geleentheid te bied om van nader kennis te maak met die lewe in en om varswater.